News
Viewing posts for the category Hanlie Retief
Faces of the Namib

Solitaire. Hoe vertaal mens dié pleknaam? Alleen? Afgesonder? Dis gepas die begin van ‘n Life the Journey-reis wat nou al kultusstatus in die kleine gekry het: Faces of the Namib.
Madagaskar

La Grande Île. Die groot eiland. Madagaskar. Eenduisend kilometer van kontraste – woestyn én reënwoud, rysland én koraalrif – uitgestrek in die Indiese Oseaan langs Afrika.
Martelize maak oorlog teen gemaksones in die middel van die groot niks

deur Hanlie Retief
Live the Journey op Kwela

Live the Journey gee vanjaar die pryse vir Kwêla-Funnies en Feite en Geite. Hulle het by ons nuwe kantoor kom kuier.
Ekotoer in lemur-paradys - deur Hanlie Retief

Hou stil! skree Dave Pepler, en die deure van die 4x4 is skaars oop, toe trek hy al doer om ’n verkleurmannetjie uit ’n hond se bek te red. Jou miserabele dier! jaag hy die brak terug en met dié sien ons ons heel eerste verkleurmannetjie op Madagaskar. ’n Bielie. Skelgroen. ’n Panter-trapsuutjie (Furcifer pardalis). Hy lyk nes dié in ons eie voorstedelike tuine, maar dié is die Virgin Active-variëteit.