News
Viewing posts for the category Iceland
Stella shares her travel memories of Iceland
I fell in love with Iceland the first time I laid eyes on it. We had been flying over the ocean for three hours when through the window of the plane, I spotted land and it was pink.
Live the Journey by die KykNET Buite Ekspo
Dit is altyd vir ons heerlik om kliënte raak te loop, saam te kuier by funkies of lekker te gesels oor die telefoon. Live the Journey het onlangs uitgestal by die KykNet Buite Expo en dit het gevoel soos ‘n samekoms van ou vriende by ons stalletjie. Die atmosfeer het die gevoel van ‘n Namibwoestyntoer oorgedra … selfs die Kaapse wind het ‘n draai kom maak soos ‘n woestynwind. Die gidse van Live the Journey in Namibië het entoesiasties meegedoen en vuurgemaak, vleis op die kole gegooi en enige persoon wat in vertwyfeling was oor duinery oorgehaal om saam te toer deur die Namib. Een van Afrika se grootste avonturiers, Johan Badenhorst van Voetspore, het as gasspreker twee praatjies by die stalletjie aangebied. Mense was in vervoering oor sy ervaring as Live the Journey toerleier in die Namibwoestyn en Ysland. Al het jy Johan se praatjie gemis kan jy steed saam toer later in die jaar. Hy reis na: