So voel ware vryheid – Martelize Brink oor haar ervaring in Namibie
Vir die eerste keer in my lewe het ek uitgevind hoe ware vryheid voel. Ek het met Live the Journey deur die Namib woestyn getoer en twee Britse atlete gevolg in hul poging om die eerste mense te wees wat van Luderitz na Walvisbaai hardloop.
Luister hier na hul ervaring:
Deel 3. Die Vryheid van die Woestyn
Comments