News
The latest news and updates from Live The Journey.
Dave Pepler se tweede brief uit Madagaskar - op RSG
DINK GROEN op RSG
Onaardse klanke laat leeu toe vlug van Purros
Live the Journey ondersteun Flip Stander se Woestyn Leeu Projek, waardeur hy bekend is vir sy navorsing oor en bewaring van die Leeus. Lees hieronder 'n berig wat Dolf Els geskryf het oor 'n raar ontmoeting van die woestynleeu Terrace.
Groen Reis - Dave in Uganda Ep 3
Uganda is baie meer as net dierelewe. Hierdie week besoek Dave Entebbe se Markte. Kliek hier vir die voorskou
Dave se brief uit Madagaskar op RSG
Woensdag 16 April 2014 op Tjailatyd Met Amore Bekker
Groen Reis - Dave in Uganda Ep 2
Die Oorsprong van die Nyl: In Uganda se Murchison Falls Nasionale Park vaar Dave stroom-op met die Wit Nyl tot waar dit oor die Murchison Valle stort. Hy verken die uitgestrekte savanna waar die wild nog volop is. Sien olifante en buffels soos wat jy lanklaas die voorreg gehad het in die savanna.