Eighty percent of our travellers come back. Here's what they say.
Julle reëlings en "attention to detail" is indrukwekkend.
I haven't been with an organiser better than Live the Journey (and I've been with many).
Lekkerder as om met Live the Journey na unieke plekke te toer, kry jy nie. Dinge word deeglik beplan en uitgevoer. Ook die vriendskappe, die stories om kampvure en die onderlinge kameraderie van elke The Journey toer, is in ons herinneringe ingegriffel.
Your ability to read the group is incredibly valuable — finding a balance between having things organised and allowing personal space.
Thank you for an AMAZING journey, we absolutely enjoyed it! It was awe-inspiring and we will most definitely do this again. Please keep us posted when you have tours — we would love to join you. Thanks once again!
Ons wil net vir julle bedank vir 'n onvergeetlike ekspedisie soos julle dit noem — dit is 'n trip wat ons nog vir 'n hele ruk sal onthou, en die mense. Die manier waarop alles gehanteer en voorberei was, kan net 'n pluspunt wees wanneer ons julle by vele van ons vriende aanbeveel.
I do not have sufficient words to describe how fantastic a trip it was. If you could play God, I would like to be 20 years younger and do all your tours as a way of life!
Ek mag dit dalk nou "over do", maar ek kan nie anders as om te "do it over" nie. 'n Laaste GROOT DANKIE van my vir 'n werklik ongelooflike ondervinding!
'n Roete met diverse landskappe, versteekte skatte van plante, diere en insekte, 'n ryk geskiedenis en genoeg adrenalien om al daai "geite" te bevredig. Gooi dit saam met bekwame, aangename gidse wat hulle ongelooflike kennis van die natuur met jou deel, en siedaar — 'n onvergeetlike ervaring. Baie dankie daarvoor! Ek sal beslis weer saam toer.
Again, thanks so much for your fantastic help — I am sure I will be in touch for other things, as your service is amazing!
Tell us what you're imagining. A specialist will be in touch.